Price range: R39.00 through R139.00

Verskuilde agenda

Talana Malan begin ’n nuwe pos by die universiteit, maar haar geheimsinnigheid en afsydigheid wek agterdog by kollegas. ’n Toer help nie haar eensaamheid verdryf nie, terwyl Daniel – wat haar graag beter wil leer ken – moed opgee en oorsee studeer. Intussen versorg sy klein Tiaan en worstel met familiegeheime en agterdogtige vriende. Kan sy Daniel se begrip wen as sy haar waarheid onthul? Of sal sy eerder swig voor die sjarmante Henk wat sy tydens ’n Weskus-kuier ontmoet?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-598-2 107 2021-03-29 Afrikaans N/A

Meet The Author

Talana Malan is jonk, ietwat afsydig en onverklaarbaar geheimsinnig toe sy haar nuwe pos by die universiteit aanvaar. Dis egter tot groot ergernis van haar kollegas en nuutgevonde kennisse. Sy sluit by ’n toergroep aan om die ergste eensaamheid in die vreemde stad te verdryf, maar vind gou uit dat dit nie vir haar bedoel is nie. Daar is die joviale Daniel wat al ’n rukkie probeer om ’n koffie afspraak met haar te maak, en ook die aantreklike Anzet wat besluit het om die lewe vir haar moeilik te maak.
Talana se stugheid skrik Daniel af, en hy besluit om sy studies in die buiteland voort te sit. Intussen het Talana haar eie probleme met die versorging van klein Tiaan. Sal Daniel verstaan as sy hom van haar omstandighede inlig? Of het hy haar heeltemal afgeskryf, siende dat sy niks meer van hom hoor nie. Haar tannie Mart is egter ’n regte steunpilaar, en iemand wat sy met haar hele lewe kan vertrou. Intussen is daar die duistere motiewe van vriende en ook familielede wat haar slapelose nagte besorg.
Sal sy maar gehoor gee aan die aandag en bederf van die nimlike Henk wat sy een skemeraand in die vissersdorpie in die Weskus raakloop?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verskuilde agenda”