R189.00

Dagbreek (Groot Druk)

Bianca van Wyk, ‘n joernalis wat tans werk as regsbibliotekaresse by een van die grootste regspraktyke in die stad. Sy
verpes elke oomblik van haar werk. Advokaat Pieter van Reede van Oudsthoorn, neem haar bykans elke aand uit vir ete en
oorlaai haar met duur handsakke en parfuum. Hy doen sy bes om die koppige Bianca te vorm in die beeld wat hy van ‘n
vrou het wat by hom behoort te pas. Na ‘n impulsiewe werksaansoek aanvaar Bianca die geleentheid om as
feeskoördineerder na die Karoodorp, Albertsrus te verhuis…

978-1-99744-391-9 136 2025-10-12 Afrikaans , , ,

Meet The Author

Bianca van Wyk, ‘n joernalis wat tans werk as regsbibliotekaresse by een van die grootste regspraktyke in die stad. Sy
verpes elke oomblik van haar werk. Advokaat Pieter van Reede van Oudsthoorn, neem haar bykans elke aand uit vir ete en
oorlaai haar met duur handsakke en parfuum. Hy doen sy bes om die koppige Bianca te vorm in die beeld wat hy van ‘n
vrou het wat by hom behoort te pas. Na ‘n impulsiewe werksaansoek aanvaar Bianca die geleentheid om as
feeskoördineerder na die Karoodorp, Albertsrus te verhuis. Sy smag na die onopgesmuktheid en ooptes van die Karoo. Sy
en Stefaanskat bly in die tuinwoonstel van Stefan Marais. Die dorpenaars ontvang haar met agterdog wanneer sy met die
fiets, wat Stefan gesê het sy mag gebruik, rondry. Liefde was nie haar motivering om Karoo toe te trek nie, maar een
ontmoeting met Stefan en die koeël is deur die kerk, vir Bianca en Stefaanskat. Voel Stefan ook so, en hoe hanteer hy
Pieter se ongenooide besoek?

Book Type

Age Group

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dagbreek (Groot Druk)”