R119.00

Die eenvoudige ek

Die bundel begin met “genade” en eindig met “die beginner”. Hoe sluit die twee bymekaar aan? Om te besef dat alles waardeur jy as mens gekom het was net deur genade. Baie mense gee op en baie mense twyfel maar genadiglik maak jy dit deur alles, ongeag. Die beginner dui daarop dat die toerusting wat jy benodig is binne jou. Dis ‘n nuwe begin vir jou, want die deurlopende lees van die bundel bring jou tot hierdie punt van hoop, liefde, vreugde en vrede. Jy het ‘n nuwe visie, nuwe krag, nuwe wysheid en ‘n nuwe liefde vir jouself.

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-690-7 47 2021-10-25 Afrikaans N/A

Meet The Author

Hierdie gedigte bundel is meer as net ‘n groepering van woorde wat rym. Dit is meer as net beelde wat beskryf word.
Die volgorde van die gedigte vertel ‘n storie. ‘n Storie van groei, self aanvaarding, worsteling, geliefdes en so bietjie humor. Elke gedig is gebaseer op motivering deur ‘n geestelike oogpunt. Almal gaan soms deur tye waar niks sin maak nie, waar die mens mismoedig voel. Hierdie bundel neem jou vanaf jou persoonlike uitdagings en worsteling na die liefde en waardering van jou vriende en familie weer terug na die “jy” wie die self aanvaar.
Die bundel begin met “genade” en eindig met “die beginner”. Hoe sluit die twee bymekaar aan? Om te besef dat alles waardeur jy as mens gekom het was net deur genade. Baie mense gee op en baie mense twyfel maar genadiglik maak jy dit deur alles, ongeag. Die beginner dui daarop dat die toerusting wat jy benodig is binne jou. Dis ‘n nuwe begin vir jou, want die deurlopende lees van die bundel bring jou tot hierdie punt van hoop, liefde, vreugde en vrede. Jy het ‘n nuwe visie, nuwe krag, nuwe wysheid en ‘n nuwe liefde vir jouself.

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die eenvoudige ek”