Price range: R39.00 through R139.00

Die hospitaal

Bettie Snyders verpes die verlate dorpie met sy stofstrate waar sy gebore is en grootgeword het. Sy het ʼn heimlike begeerte om ʼn speurder te wees sodat sy moordenaars en skelms kan vastrek, maar dit was nie vir haar beskore nie. Een middag laat doen die geleentheid hom egter voor om haar lyf speurder te hou toe sy die algemene handelaar waar sy werk se deure sluit, en huis toe stap. Daar skyn lig uit een van die vensters van die ou munisipale hospitaal wat in onbruik is. Die hospitaal is jare gelede ontruim omdat dit nie meer lewensvatbaar was nie en moes sy deure finaal sluit.
Toegerus met ’n kombinasie-mes met allerlei funksies, wat sy by die winkel “geleen” het, en ’n flitslig, durf sy die gange van die ou, vervalle hospitaal aan om ondersoek in te stel of daar dalk iets sinister aan die gang is.
Sy loop haar egter vas in twee baie ongure karakters…

 

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-349-0 103 2020-05-21 Afrikaans N/A

Meet The Author

Bettie Snyders verpes die verlate dorpie met sy stofstrate waar sy gebore is en grootgeword het. Sy het ʼn heimlike begeerte om ʼn speurder te wees sodat sy moordenaars en skelms kan vastrek, maar dit was nie vir haar beskore nie. Werksgeleenthede in Elandsbult is min, sy moes dus maar vat wat sy kon kry. Nou spandeer sy haar vrye tyd aan die lees van speur- en misdaadverhale.
Een middag laat doen die geleentheid hom egter voor om haar lyf speurder te hou toe sy die algemene handelaar waar sy werk se deure sluit, en huis toe stap. Daar skyn lig uit een van die vensters van die ou munisipale hospitaal wat in onbruik is. Die hospitaal is jare gelede ontruim omdat dit nie meer lewensvatbaar was nie en moes sy deure finaal sluit.
Toegerus met ’n kombinasie-mes met allerlei funksies, wat sy by die winkel “geleen” het, en ’n flitslig, durf sy die gange van die ou, vervalle hospitaal aan om ondersoek in te stel of daar dalk iets sinister aan die gang is.
Sy loop haar egter vas in twee baie ongure karakters…

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die hospitaal”