Price range: R69.00 through R229.00

Die swaai

Die Swaai is ‘n volwasse erotiese boek wat vertel van ‘n vrou se begeertes en tot waar sy sal gaan om haar fantasie uit te leef. Moord en fantasie is ‘n dodelike kombinasie.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
SVLN
Clear
Afrikaans
Clear
978-1-92841-520-6 183 2017-11-21 Afrikaans N/A , , ,

Meet The Author

Die Swaai is ‘n volwasse erotiese boek wat vertel van ‘n vrou se begeertes en tot waar sy sal gaan om haar fantasie uit te leef. Moord en fantasie is ‘n dodelike kombinasie.

Die voorblad van DIE SWAAI vertel al klaar sy eie storie. So ook die naam van die boek. 
My nuuskierigheid het beslis die oorhand gekry, en móés ek weet wat binne die bladsye gebeur. 
ANNMAREE BARRY stel glad nie teleur met haar verhaal oor DIE SWAAI nie.
Baie subtiel trek sy die leser saam met haar twee hoofkarakters, in ‘n wêreld in van “SWINGERS” waarvan mense dalk weet, maar geen kennis dra nie. Ook ek was verstom oor die kennis waarmee die skrywer die verhaal geskryf het.
Die twee hoofkarakters Kataleen en Ruan Viljoen, bevind hulle te midde in ‘n wêreld waarvan hulle ook heeltemal onbewus was, en waaruit hulle eenvoudig nie wou of kon kom nie.
Die storie maak dan ‘n verrassende draai, met ‘n kinkel in, wat die leser heeltemal verstom laat.Die SWAAI is beslis insiggewend.
Maar definitief met ‘n ouderdom beperking. Word nie vir kinders aanbeveel nie.

Book Type

, ,

Age Group

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die swaai”