Herman en Ina poog met hierdie skrywe om nie net met ‘n keur van verhale ontspannings en leesgenot te verskaf nie, want elke verhaal word vergesel deur ‘n gedig. Man en vrou vul mekaar aan deur die ink uit hul penne saam te vloei.
Hul liefde vir skep met woorde vloei saam in verhale soos Die Kind Van die Boorman wat Ina vertel en Herman volg met ‘n gedig in volmaakte duet.
Verbyvlug
R189.00Lees die bundel, 7×70 keer, lees jou situasie en beeld raak. Interne en eksterne situasies, omstandighede is hier vasgevat wat jou lewe beïnvloed. Aan die einde is dit jou keuses, wat maak dat jy ‘n aanvaarbare beeld het. Dit is moeilik om ʼn skildery wat klaar is te verander. Maar nie onmoontlik nie by ‘n mens nie.
Weerbegin, oorbegin maak ‘n paradigma skuif die keer gebruik net sagter kleure met sterk beginsel lyne. Waar bevind jy jou in jou verbyvlug….

Reviews
There are no reviews yet.