So lank as wat die mens op aarde lewe, spartel en wroeg hy om los te breek uit die bose kringloop van vernietiging en verslaentheid.
Die lewe is vol verrassings. Een oomblik beleef ons blydskap en die volgende oomblik hartseer, hierdie mooi sien Johan raak in elke foto voor hom met sy digkuns.Johan het ‘n besonderse talent, met elke foto van nog ‘n pragtige vrou sien hy die mooi in hul siel, hy pen neer die seer in hul oë, die hoop in elkeen se oë.
Johan het ‘n wonderlike God gegewe talent. Ek weet sy persoonlikheid is genoeg soos myne dat hy al sy deel van worsteling in die geestelike sfeer gehad het. Dit is vir my ‘n voorreg om deel te kon wees van Johan se digkuns.
Ek wil u, die leser aanmoedig om nie toe te laat dat die wêreld en sy dinge jou onderkry, wees die vrou wat Johan vaspen met sy dig. Sunette Jooste
The scars that shaped me
R139.00I have lived, I have seen a lot, my whole life I knew the difference between right and wrong, although I also tried to do the right thing, mostly I didn’t succeed. I have many hidden emotions that few people can see, yet if you read my poetry, I reveal myself to some extent.

Reviews
There are no reviews yet.