Price range: R109.00 through R279.00

Mis oor die see II

Dit ontstel Marius Weideman, ‘n seun wat so te sê deur Teuns grootgemaak is hewig en die toneel is geskep vir die lelike Liefdesdriehoek. Maar dan verskyn Celia Brummer op die toneel.
Wie is sy en wat gaan haar invloed op die groepie mense wees?
Sal dit iemand se dood kos om vrede te bewerkstellig?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-356-8 248 2020-07-23 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Teuns Miller is ‘n Kunsonderwyser aan die ho rskool op ‘n klein idilliese Bolandse dorpie . Sy verloofde, Riekie Malherbe, sterf in ‘n motorongeluk. Haar Pa, die gesiene, maar hardvogtige Fanie Malherbe van die Bolandse spogplaas, La Bri, beskuldig Teuns en onderneem om hom te vernietig.
Intussen is Annet, Riekie se jonger suster heimlik verlief op haar gewese onderwyser, wat meer as twee keer haar ouderdom is.
Intussen het Teuns langs die see in ‘n onherbergsame deel van die kus in ‘n nuwe berghut gaan bly om weg te kom van die hoogmoed en snobisme van die Hugenote dorpie, en sy stukkie grond wat aan La Bri grens, verhuur. Annet spoor hom op by die see. Dit ontstel Marius Weideman, ‘n seun wat so te sê deur Teuns grootgemaak is hewig en die toneel is geskep vir die lelike Liefdesdriehoek. Maar dan verskyn Celia Brummer op die toneel.
Wie is sy en wat gaan haar invloed op die groepie mense wees?
Sal dit iemand se dood kos om vrede te bewerkstellig?

 

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mis oor die see II”