R129.00

Roepstem

Roepstem, my onthulling van my hartsgeheime, my lewenspad. Ek is vrou, ek is dogter. Hierdie digbundel weerspieël verskeie fases van my lewe, soms aanmoedigend, soms laf met ‘n tikkie hartseer, maar altyd as vrou, dogter, peetma…noem my vrou; noem my vegter. As Digter nooi ek julle, my lesers om saam met my op reis te gaan… Roepstem … my reis

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-515-9 89 2020-09-28 Afrikaans N/A

Meet The Author

Ek vat my lewenspad vol selfvertroue, glad nie bekommerd oor die storms van die lewe,‘n troebelgees beswaard in die oggend lug, ek vind myself dansend in die kalmte van die see, Skud af die bulte, berge en dale, dus om te verover, stryk uit die kreukels in my lewe… Noem my by my naam, ek is wie ek is … Digter.

Roepstem, my onthulling van my hartsgeheime, my lewenspad. Ek is vrou, ek is dogter. Hierdie digbundel weerspieël verskeie fases van my lewe, soms aanmoedigend, soms laf met ‘n tikkie hartseer, maar altyd as vrou, dogter, peetma…noem my vrou; noem my vegter. As Digter nooi ek julle, my lesers om saam met my op reis te gaan… Roepstem … my reis

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Roepstem”