Welkom terug by Olienhoutdam, waar ’n gewone dag vinniger ontspoor as ’n skilpad op ’n skaatsplank! Jors, Marries,
Michie en Chelly dink hulle is slim genoeg om die Inkvisklub rustig aan die gang te hou … maar met Professor Tentaklus,
die wêreld se mees praatgierige inkvis, is “rustig” ’n woord wat sommer uit die woordeboek geskrap kan word. Hier wag
geheimsinnige briefies, eksperimente wat ontplof en ’n nuwe klomp geheime wat net wag om oopgekrap te word. Met OumaRi
se kombuis as basis, beland die Inkvisklub in lawwe, lagwekkende en soms taamlik taai situasies. Een ding is seker:
saam met Tentaklus kan selfs ’n slang of twee onder die skool se trap in ’n dolle avontuur verander! Kom lag, lees en
leef saam – want Deel 2 van die Inkvisklub is nóg maller, nóg snaakser en nóg moeiliker om neer te sit as die eerste!
Keon en Lea se Vakavonture
Price range: R89.00 through R179.00Keon en Lea se ontdekkingsreis lei hulle deur geheime, gevaar en lag in dorpe, veld en klaskamers. Hul planne word getoets—van dapper avontuur tot daaglikse lewenslesse en geloofsvrae. Kan spanwerk, vindingrykheid en ’n rubberhoender meer verrig as wat hulle verwag?

Reviews
There are no reviews yet.