Price range: R59.00 through R179.00

Uitgekies vir my

Marga was ‘n bekende skryfster. Dominee Hardus van der Westhuizen herken haar as sy vrou waarop hy al so lank wag. Sy vertel hom sommer van die begin af dat sy nie belangstel nie. Vir niks te wêreld raak sy ‘n pastoriemoeder nie. Sy wat nie eers aan God glo nie. Hy wat toe gelaat het dat haar geliefde dood geskiet word. Hy het geduldig vir haar gewag om oor haar hartseer te kom. En was hy nie geduldig nie! Hy kry haar lief en dwing haar om met hom te trou teen haar wil. Dan kry sy hom teen haar sin lief. En baie stadig stelselmatig breek hy die muur om haar af. Laat haar insien dat God goed is. Dat dit wonderlik is om Hom te dien!

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92841-381-3 123 2018-04-17 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

"My doel met my geskrywery is om my lesers goed te laat voel en net dat hulle kan vergeet van alles en dan te sê, dit was ‘n mooi boek, wil graag die volgende een lees."

Marga was ‘n bekende skryfster. Dominee Hardus van der Westhuizen herken haar as sy vrou waarop hy al so lank wag. Sy vertel hom sommer van die begin af dat sy nie belangstel nie. Vir niks te wêreld raak sy ‘n pastoriemoeder nie. Sy wat nie eers aan God glo nie. Hy wat toe gelaat het dat haar geliefde dood geskiet word. Hy het geduldig vir haar gewag om oor haar hartseer te kom. En was hy nie geduldig nie! Hy kry haar lief en dwing haar om met hom te trou teen haar wil. Dan kry sy hom teen haar sin lief. En baie stadig stelselmatig breek hy die muur om haar af. Laat haar insien dat God goed is. Dat dit wonderlik is om Hom te dien!

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Uitgekies vir my”