Die lewenservaringe van ‘n dowe persoon. Kom stap vandag saam met my na ‘n kykie in die lewe, die lesse, die ondervindinge van ‘n dowe mens.
Die skommelings vir aanvaarding. Die frustrasies. Die tekort aan selfvertroue. Die stryd met jou selfbeeld. Die verleentheid. Die stille hartseer. Die tye van moedeloosheid. Die eensaamheid. Ek wil mense nooi en betrek. Raad uitruil hoe om die lewe vir n dowe geliefde makliker te maak. Ons te ondersteun. ‘n Dag saam in ons skoene te loop. Maar OOK om ons ANDER talente…ons vreugde…ons dankbaarheid en selfs die lekker lag oomblikkies te deel. Want soos die bekende spreekwoord lui: “waar die een deur toe gaan, gaan ‘n ander deur oop.” Met Christus in ons lewe SAL daar ALTYD lig wees op hierdie pad. Hy gee krag vir elke dag. Hy leer ons dat elke stukkie kleiwerk, hoe krom en skeef ook al, vir Hom ‘n meesterstuk isDie skommelings vir aanvaarding. Die frustrasies. Die tekort aan selfvertroue. Die stryd met jou selfbeeld. Die verleentheid. Die stille hartseer. Die tye van moedeloosheid. Die eensaamheid. Ek wil mense nooi en betrek. Raad uitruil hoe om die lewe vir n dowe geliefde makliker te maak. Ons te ondersteun. ‘n Dag saam in ons skoene te loop. Maar OOK om ons ANDER talente…ons vreugde…ons dankbaarheid en selfs die lekker lag oomblikkies te deel. Want soos die bekende spreekwoord lui: “waar die een deur toe gaan, gaan ‘n ander deur oop.” Met Christus in ons lewe SAL daar ALTYD lig wees op hierdie pad. Hy gee krag vir elke dag. Hy leer ons dat elke stukkie kleiwerk, hoe krom en skeef ook al, vir Hom ‘n meesterstuk is
Kom Speel Saam Ouma
Price range: R59.00 through R119.00KOM SPEEL SAAM OUMA! is ’n kinderboekie saamgevat met al die pret en lekker speletjies wat ek as ouma saam met my vier kleinkinders kan geniet.
Om ’n ouma te wees, is ’n groot VOORREG en ’n HEERLIKE ervaring. Aan die Here spreek ek my dank uit vir goeie gesondheid om hierdie kosbare speeltyd en hul kinderlike opgewondenheid met hulle te deel.

Reviews
There are no reviews yet.