Price range: R39.00 through R139.00

Die liefde is blind

(1 customer review)

Jacoba en haar drie seuns het glad nie ‘n maklike lewe gehad op die plaas Grasfontein net buitekant Lichtenburg saam met haar man Raoul de Vos nie. Tot op ‘n dag toe haar eie lewe in gevaar gekom het, het die drie seuns saam met hul ma gevlug. Hulle het by ‘n dorpie met die naam Senekal beland. In Senekal het hulle lewens verander, veral toe Jacoba vir Dominee Dewald van Staden ontmoet het. Dewald het vir Jacoba geleer van God se liefde.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-634-1 132 2021-06-14 Afrikaans N/A

Meet The Author

Jacoba en haar drie seuns het glad nie ‘n maklike lewe gehad op die plaas Grasfontein net buitekant Lichtenburg saam met haar man Raoul de Vos nie. Tot op ‘n dag toe haar eie lewe in gevaar gekom het, het die drie seuns saam met hul ma gevlug. Hulle het by ‘n dorpie met die naam Senekal beland. In Senekal het hulle lewens verander, veral toe Jacoba vir Dominee Dewald van Staden ontmoet het. Dewald het vir Jacoba geleer van God se liefde.

Book Type

, ,

Language

Age Group

1 review for Die liefde is blind

  1. marsdrey

    Trientjie Malan het my aandag getrek met haar pragtige voorblad en die titel van haar boek, ʼn ou gesegde, wat so bekend by ons almal is. Tog kan die soveel betekenisse hê.

    Hierdie pragtige inspirerende storie van Jacoba en haar drie pragtige seun, is een waarmee bitterlik baie vrou hulself sal kan vereenselwig. ʼn Besluit wat sy met haar hart maak en nie met haar verstand nie. ʼn Besluit wat haar lewe hel maak, maar sy kies om dit te deurstaan onder die dekmantel van die liefde.

    Hierdie dapper vrou deurstaan liggaamlike sowel as emosionele geweld vir jare en probeer tussen deur nog haar kinders beskerm en haar man kalm hou.
    Trientjie kry dit reg om jou hierdie gesin se lief en leed te laat beleef asof jy self in haar skoene staan.

    ʼn Storie vol hartseer, teleurstelling, vergifnis, liefde en God se genade en beskerming vir ons.
    Die liefde bly blind, soms om die ander een se foute raak te sien en soms om te besef hoe lief jy iemand anders het.

    Baie geluk Trientjie met ʼn puik verhaal, ek sal dit beslis aanbeveel.

    Marsofine Krynauw

Add a review