Toe Trudie van den Broek onverwags hoor dat sy die dogter is van ’n onbekende Portugese vader, verander haar lewe
onherroeplik. Sy erf nie net ’n groot plaas aan die voet van die Soutpansberge nie, maar ook ’n duister geheim wat soos
’n gif deur geslagte vloei. Kort ná haar vriendin se geheimsinnige dood ontvang sy ’n bloedbevlekte waarskuwing: “Vat
jou goed en trap.” Wat begin as ’n reis om haar erfenis te ontdek, ontaard in ’n nagmerrie van moord, bedrog en wraak.
Iets of iemand waak oor Mount Nest — en die maan huil bloed oor almal wat daar kom.
Jou hart is myne (Grootdruk)
R159.00En êrens tussen die slagoffers en die leidrade skuil ’n persoon wat deur liefde, jaloesie en wraak gedryf word.
Frik moet vinnig werk voordat die volgende hart uit iemand se bors geruk word.
Maar wie se hart is die moordenaar werklik op soek na

Reviews
There are no reviews yet.