R159.00

Jou hart is myne (Grootdruk)

En êrens tussen die slagoffers en die leidrade skuil ’n persoon wat deur liefde, jaloesie en wraak gedryf word.
Frik moet vinnig werk voordat die volgende hart uit iemand se bors geruk word.
Maar wie se hart is die moordenaar werklik op soek na

978-1-99748-383-0 104 2026-10-01 Afrikaans , , ,

Meet The Author

Wanneer André Neethling in die middel van die nag vermoor word, is dit duidelik dat hierdie geen gewone moord is nie. Die moordenaar het nie net sy lewe geneem nie – sy hand is afgekap en ’n hartvormige briefie met ’n geheimsinnige Italiaanse boodskap is op sy bors gelaat. Inspekteur Frik Martins word met die ondersoek belas. Hoe meer hy probeer uitvind, hoe meer vrae ontstaan. Daar is geen duidelike motief nie, maar een ding staan vas: die moordenaar het ’n boodskap om oor te dra. Dan volg nog ’n grusame moord. Dieselfde patroon. Dieselfde boodskap.

Book Type

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jou hart is myne (Grootdruk)”