Price range: R99.00 through R269.00

Kleiduiwe kan vlieg

Kleiduiwe kán vlieg – die titel is ontleen aan ‘n tema vanuit die Nuwe Testamentiese apokriewe waar menslike mag deur ‘n wonderwerk opgehef word – is ‘n hibriede-roman wat bestaan uit ’n aantal novelles wat dikwels ook van die kortverhaalstruktuur gebruik maak. Onderskeie intriges word binne die novelles uitgebou, terwyl die hoofkarakter en ander karakters, die milieu, tyd en omstandighede tematies verbind word. Die tema van vernietiging deur menslike keuses word deurgaans gevolg, terwyl die woord en die verhaal in die skryfaksie ter wille van die skryfaksie self vir die skrywer en moontlik ook die leser ‘n katarsis bring.

PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
Adult
Clear
978-1-99748-343-4 241 2026-08-18 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Kleiduiwe kán vlieg – die titel is ontleen aan ‘n tema vanuit die Nuwe Testamentiese apokriewe waar menslike mag deur ‘n wonderwerk opgehef word – is ‘n hibriede-roman wat bestaan uit ’n aantal novelles wat dikwels ook van die kortverhaalstruktuur gebruik maak. Onderskeie intriges word binne die novelles uitgebou, terwyl die hoofkarakter en ander karakters, die milieu, tyd en omstandighede tematies verbind word. Die tema van vernietiging deur menslike keuses word deurgaans gevolg, terwyl die woord en die verhaal in die skryfaksie ter wille van die skryfaksie self vir die skrywer en moontlik ook die leser ‘n katarsis bring. Die romanverhaal – ‘n voortsetting van die roman As Silo kom – onderskei temas met die trauma wat huweliksverbrokkeling, verbrokkeling deur idiologieë, soos die Christelike, Joodse, demokratiese, apartheidsdenke en die mag van geld wat verskillende aspekte van verbrokkeling na vore bring. Hierdie traumas kán wel aangespreek word deur teenkeuses soos ook in die omslag deur die windpomp en die woestynplante vergestalt word.

Book Type

,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kleiduiwe kan vlieg”