Price range: R39.00 through R139.00

Die Eiland

Wilma is een van tien wenners van ʼn twee weke lange bootvaart vanaf Durban, na wie weet waarheen aan boord van die Enterprise seiljag. Die aand voor hulle terugvaart na Durban, oorreed sy Andries, tweede in bevel, om haar na die geheimsinnige Gambriose eiland te neem met een van die reddingsbootjies.
Op pad na die eiland wat alreeds in digte mis gehul is, versleg die weer vinnig. ʼn Sterk rukwind steek op en waai golwe bo-oor die klein rubberboot. Dan dop die rubberboot om. Oorlewing is nou eerste prioriteit. Na dae van ontberings sien sy beweging tussen die ruig stuike. Dan is hulle by haar. In die maanlig sien sy hulle gesigte: rooi en geel strepe oor die voorkoppe geverf. Halfnaak, groot en sterk, spiere blink ingevryf met vet of olie.
Is hulle vyandig of is hulle haar goedgesind? Watse ander geheimenisse is nog verskuil op die eiland?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-246-2 98 2019-10-01 Afrikaans N/A

Meet The Author

Wilma is een van tien wenners van ʼn twee weke lange bootvaart vanaf Durban, na wie weet waarheen aan boord van die Enterprise seiljag. Die aand voor hulle terugvaart na Durban, oorreed sy Andries, tweede in bevel, om haar na die geheimsinnige Gambriose eiland te neem met een van die reddingsbootjies.
Op pad na die eiland wat alreeds in digte mis gehul is, versleg die weer vinnig. ʼn Sterk rukwind steek op en waai golwe bo-oor die klein rubberboot. Dan dop die rubberboot om. Hulle verdwyn onder die siedende watermassa. Hulpeloos, oorgelaat aan die genade van die see en wind.
Wat vir haar voel na ʼn ewigheid, maak sy haar oë oop. Sy kyk om haar rond en besef met ʼn skok dat sy vroualleen op die onbekende eiland gestrand is. Geen teken van Andries óf die rubberboot nie.
Oorlewing is nou eerste prioriteit. Na dae van ontberings sien sy beweging tussen die ruig stuike. Dan is hulle by haar. In die maanlig sien sy hulle gesigte: rooi en geel strepe oor die voorkoppe geverf. Halfnaak, groot en sterk, spiere blink ingevryf met vet of olie.
Is hulle vyandig of is hulle haar goedgesind? Watse ander geheimenisse is nog verskuil op die eiland?

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Eiland”