Price range: R99.00 through R269.00

Pedale van papier

Pedale van Papier val onder biografieë en memoires oor seksuele mishandeling, en bring ‘n ware, emosioneel aangrypende verhaal van trauma, oorlewing en hoop. Dit is geskik vir lesers van inspirasie, ware verhale en temas rondom misbruik en herstel

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
Adult
Clear
978-1-99123-247-2 234 2023-02-22 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Pedale van papier is ’n boek wat jou raak, aanraak en emosies in jou wakker maak van woede tot hartseer en tog ook die hoop wat dan in jou hart kom lê.
Rhona Kotzé se roman, Pedale van Papier, is gebaseer op ’n ware verhaal oor Karien, ’n dogter se aanneming, verwerping en ook molestering deur ’n persoon wat sy vertrou het.
Mag elke persoon wat hierdie boek lees, weet dat daar hoop is.
Gaan nog net ʼn klein rukkie aan. Moenie opgee nie, nooit nie. Karien het dit gemaak. Jy kan ook.
Die merkwaardige verhaal word binnekort as rolprent vervaardig.
Die boek is ‘n moetlees-moenie wag nie, lees dit nou.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pedale van papier”