Price range: R69.00 through R189.00

Verlos deur genade (Groot Druk)

Wanneer Johan Du Pisanie een oggend op die strand ’n
verwoeste, bebloede vrou ontdek, besef hy nie dat sy lewe
onherroeplik gaan verander nie. Karin, ’n vrou met ’n pynlike
verlede en geheime wat sy nie sommer deel nie, word
onverwags deel van sy huis en sy dogtertjie Katy se wêreld. Vir
Johan bied sy hoop op nuwe liefde; vir Karin ’n kans op
genesing, vergifnis en ’n toekoms sonder skuld. Maar haar
verlede weier om haar los te laat – en gevaar lê steeds op die
loer.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Adult
Clear
Afrikaans
Clear
978-1-99744-371-1 2025-10-11 132 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Wanneer Johan Du Pisanie een oggend op die strand ’n
verwoeste, bebloede vrou ontdek, besef hy nie dat sy lewe
onherroeplik gaan verander nie. Karin, ’n vrou met ’n pynlike
verlede en geheime wat sy nie sommer deel nie, word
onverwags deel van sy huis en sy dogtertjie Katy se wêreld. Vir
Johan bied sy hoop op nuwe liefde; vir Karin ’n kans op
genesing, vergifnis en ’n toekoms sonder skuld. Maar haar
verlede weier om haar los te laat – en gevaar lê steeds op die
loer.
In Verlos deur Genade ontvou ’n verhaal van liefde, tweede
kanse en die krag van geloof. Johan en Karin word genoop om
hul wonde en vrese in die oë te kyk, terwyl die vraag bly: kan
ware genade werklik ’n stukkende mens verlos en ’n nuwe
begin moontlik maak?

Book Type

, ,

Age Group

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verlos deur genade (Groot Druk)”