Price range: R99.00 through R209.00

Genees deur liefde (Groot Druk)

Christine kry ‘n groot kontrak as argitek by ‘n hospitaal se aanbouings by die kankerafdeling. Sy is opgewonde oor die nuwe projek, want dit kan haar naam in die bedryf bevestig. So leer ken sy vir Albert, een van die hartspesialiste by die einste hospitaal. Hoe meer tyd hulle saam spandeer, hoe harder val sy vir hom. Tot die noodlot haar tref en sy met leukemie gediagnoseer word. Haar geloof wankel en sy sluit Albert uit, om sy gevoelens te spaar. Maar toe sy ‘n anonieme skenking vir beenmurg kry en dit haar lewe red, besef sy dat haar geloof in haar Hemelse Vader se liefde haar deurgedra het. Sy het egter nie rekening gehou met Albert se gevoelens vir haar nie en hy stap die pad saam met haar. Totdat Lukas, Albert se broer, ‘n vlieg in die salf word en hulle geluk in die weegskaal hang.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99744-364-3 152 2025-09-11 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Christine kry ‘n groot kontrak as argitek by ‘n hospitaal se aanbouings by die kankerafdeling. Sy is opgewonde oor die nuwe projek, want dit kan haar naam in die bedryf bevestig.

So leer ken sy vir Albert, een van die hartspesialiste by die einste hospitaal. Hoe meer tyd hulle saam spandeer, hoe harder val sy vir hom. Tot die noodlot haar tref en sy met leukemie gediagnoseer word. Haar geloof wankel en sy sluit Albert uit, om sy gevoelens te spaar. Maar toe sy ‘n anonieme skenking vir beenmurg kry en dit haar lewe red, besef sy dat haar geloof in haar Hemelse Vader se liefde haar deurgedra het. Sy het egter nie rekening gehou met Albert se gevoelens vir haar nie en hy stap die pad saam met haar. Totdat Lukas, Albert se broer, ‘n vlieg in die salf word en hulle geluk in die weegskaal hang.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Genees deur liefde (Groot Druk)”