Welkom by Professor Tentaklus en Die Inkvisklub – die wildste, snaaksste en mees tentakel-tastiese klub onder die son!
Hier is elke dag ’n avontuur: van visdamreddings en melkskommel-oorloë tot broccoli-ontploffings en geheime
Tsunami-planne. Michie, Chelly, Jors en Marries – saam met die briljante maar soms dramatiese Professor Tentaklus en
natuurlik OumaRi – wys jou dat die lewe nooit vervelig is as jy dapper genoeg is om te lag, te droom en soms ‘n bietjie
te mors nie.
Verborgen Dagboeken
Price range: R99.00 through R199.00‘Verborgen Dagboeke’ vang die intiemste stemme uit verlede en hede in ’n mosaïek van dagboekinskrywings. Familienalatenskappe, diepy menslike verlange en spookagtige herinneringe verweef tot opwindende, roerende stories van oorlewing, verlies, liefde en skuld—waar elke stem ’n geheim van die menslike hart fluister.

Reviews
There are no reviews yet.