Price range: R129.00 through R319.00

Mis oor die see 1

Die verhaal is opgevoer en uitgesaai in 1987-1988 deur RSG. In hierdie emosionele en realistiese verhaal kon u luister na die volgende spelers.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-249-3 294 2019-08-30 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Teuns Muller is ‘n Kunsonderwyser aan die hoërskool op die klein idilliese Bolandse dorpie. Sy verloofde, Riekie Malherbe, sterf in ‘n motorongeluk. Haar pa, die gesiene, maar hardvogtige Fanie Malherbe van die spogplaas La Bri, beskuldig Teuns van moord en onderneem om hom te vernietig.
Die verhaal is opgevoer en uitgesaai in 1987-1988 deur RSG. In hierdie emosionele en realistiese verhaal kon u luister na die volgende spelers.
FANIE MALHERBE Andre Verster. (Oorlede).MAGGIE MALHERBE Nerina Reynecke.ANNET MALHERBE Janine Pretorius.TEUNS MULLER Theunis van Rooyen.(Oorlede).CELIA BRUMMER Carina du Plessis.TRAPPIES NEL Dana Niehaus. (Oorlede).MARIUS WEIDEMAN Albert Maritz.FERDIE BRUMMER Christo Gerlach (Oorlede).

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mis oor die see 1”