PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Dawid en Johny

Price range: R89.00 through R199.00

Dawid, ’n joernalis met ’n moeilike agtergrond, word gekonfronteer met die dood van sy kinderjare-broerfiguur Johnny. Terug in Danville, herbesoek hy sy wortels, familie en die pynlike waarhede van sy verlede. ’n Emosioneel gelaaide storie van verlies, lojaliteit en tweede kanse.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Die Tuiskoms

Price range: R99.00 through R159.00

Die Tuiskoms is ’n aangrypende verhaal oor familie, geheime en die moed om die waarheid te konfronteer – selfs wanneer dit jou hele wêreld verander. Roeline se skryfstyl is sensitief, eerlik en emosioneel deurleef. Sy skep geloofwaardige karakters en verweef familiegeheime met diep menslike temas soos verlies, identiteit en vergifnis. Haar stories ontvou geleidelik en hou die leser vasgevang totdat die laaste waarheid uiteindelik aan die lig kom.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page