Tot Oneindig Einde kry
Price range: R49.00 through R109.00Tot oneindig einde kry is ’n storie van liefde, tweede kanse en die
dapper besluit om jou hart oop te maak, al is die pad vorentoe
onseker.
|
Shop The Widest Range Of Books Online. Safe & Secure Online Shopping! |

Tot oneindig einde kry is ’n storie van liefde, tweede kanse en die
dapper besluit om jou hart oop te maak, al is die pad vorentoe
onseker.
Abishag se verhaal vertel van ’n jong meisie wat deur geloof en deursettingsvermoë ’n groot invloed op baie mense se lewens het. Haar eie innerlike stryd veroorsaak ’n groot wroeging; sal sy ooit haar ma en broers kan vergewe omdat hulle haar lewe gesteel het vir eie gewin?
Los my uit! Los my net uit! Ek haat julle! Ek haat julle!” gil Tinkie, en storm by die voordeur uit.
Tinkie se mamma is oorlede en sy sukkel om die trauma te verwerk. Sy hoor haar pa praat oor die foon en sy vlug.
Wat het van Tinkie geword?
Kan die hartseerverhaal eindig in vreugde?