Die swaai
Price range: R69.00 through R229.00Die Swaai is ‘n volwasse erotiese boek wat vertel van ‘n vrou se begeertes en tot waar sy sal gaan om haar fantasie uit te leef. Moord en fantasie is ‘n dodelike kombinasie.
|
Shop The Widest Range Of Books Online. Safe & Secure Online Shopping! |

Die Swaai is ‘n volwasse erotiese boek wat vertel van ‘n vrou se begeertes en tot waar sy sal gaan om haar fantasie uit te leef. Moord en fantasie is ‘n dodelike kombinasie.
Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op ‘n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as ‘n oud gevange haal hom telkens in en hy moet van werk verander.
Selfs sy romantiese lewe word verpletter, en onskuldig word hy telkens verraai.
Met onverskrokke eerlikheid, swart humor en ryk, beeldende taal, is *Malmok* ’n kragtige, grensverskuiwende verhaal wat nie skroom om diep te delf in die donker kant van menswees nie.
**Gevul met rou waarheid, ongemaklike begeertes en ontstellende onthullings – hierdie is nie ’n boek vir sensitiewe lesers nie.**
Die drie boustene van ’n suksesvolle verhouding is liefde, vertroue en kommunikasie. Gulpflerrie skep vir paartjies die geleentheid om spontaan oor hulle seksuele behoeftes te kommunikeer. Seks is ’n belangrike aspek van enige gesonde verhouding. Paartjies met ’n goeie sekslewe is gewoonlik gelukkiger en voel nader aan mekaar as ander paartjies. As vroue meer fantaseer oor seks en mans meer ingestel raak op hulle maats se seksuele bevrediging, sal almal meer liefde WIL maak.
In Gulpflerrie word ook lewenslesse aan die leser deurgegee, soos in “Thaise vakansieklimaks:” ‘Only when you are no longer afraid, you can begin to enjoy life” en Kahlil Gibran: “Wanneer die liefde roep, moet jy dit volg.”