EPUB
PAPERBACK
PDF
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Die stil kreet (Groot Druk)
Price range: R119.00 through R299.00Sarina mag nie wegkom nie. Al pas Hilda haar hoe goed op, bly sy ‘n gevaar vir die sindikaat van wie sy gevlug het. Hulle moet haar teen alle koste probeer opspoor. Gerugte van ‘n dwelmhandelaars doen die rondte, maar dit is nie al nie. Hoekom het Sarina onder valse voorwendsels ‘n onderwyspos bekom? As Adriaan vreemde spore en beweging op sy plaas ontdek, begin die poppe dans. Watter vreemde dinge gebeur in hulle omgewing?Die verhaal ontknoop met soveel verrassings en weereens bewys die skrywer, niks gebeur sonder ‘n doel nie. Liefde seëvier altyd.
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
