PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Isekai (Grootdruk)

Price range: R69.00 through R179.00

Kan twee mense wat mekaar byna verloor het, deur die gebrokenheid heen weer ’n pad na mekaar vind?
Wanneer die ou lewe verbrokkel, kan liefde soms ’n hele nuwe wêreld oopmaak.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Volmaan oor die Vaalrivier (Grootdruk)

R309.00

Tussen die Vaalrivier, wilde diere, ou wonde en nuwe liefde moet Wolf en Anneline uiteindelik besluit of hulle bereid is om alles te waag vir iets wat geen van hulle kan koop of beheer nie.
Want soms begin die grootste liefde juis waar twee mense besluit om nooit op mekaar verlief te raak nie.
Sy wou sy plaas hê. Hy wou haar nooit hê nie. Maar die liefde het ander planne gehad.

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Pad van wraak

Price range: R89.00 through R169.00

Wanneer Rafe Ferrero op sy vyf-en-twintigste verjaarsdag agterkom dat hy nie net ‘n identiese tweelingbroer het nie, maar dat hul familie in die visier van ‘n dodelike mafiabaas is, word sy lewe onherroeplik omvergegooi. Vasbeslote om reg en wraak, moet die tweeling hul verlede, familiegeheime en gevaarlike vyande in die gesig staar.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Boesman sal weer kom Mamma

Price range: R99.00 through R199.00

Alfred Maasdorp, ‘n eens gerespekteerde onderwyser, ontsnap ná ‘n veroordeling vir ernstige misdrywe. Op die vlug word hy onverwags ‘n beskermheer vir ‘n beseerde dogtertjie, terwyl hy worstel met verraad, skuldgevoel en ‘n samelewing wat teen hom draai.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Daar is ‘n dorpie iewers in Afrika

Price range: R79.00 through R139.00

Daar is ’n klein dorpie iewers in Afrika waar die stofpaaie lank is, die son genadeloos brand en die stories groter word namate die aand en die vuurwater vorder. Hier ontmoet jy perde wat by hoteldeure instap, jagters met lang herinneringe, boormanne swarter as hulle boormasjiene, hardekwas landdroste, dominees wat met die vlees worstel en dorpskarakters wat jy nooit weer sal vergeet nie. Met ’n unieke mengsel van droë humor, nostalgie en eerlike menslikheid neem Johan van der Berg die leser terug na ’n wêreld van plaaskombuise, kroegtoonbanke, jagkampe en warm Karoo-aande – ’n wêreld waar mense nog stories vertel het totdat die sterre bleek geword het. Hierdie is nie net stories nie. Dit is die stemme, mense en herinneringe van ’n ou Karoo wat stadig besig is om te verdwyn.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Keon en Lea se Vakavonture

Price range: R89.00 through R179.00

Keon en Lea se ontdekkingsreis lei hulle deur geheime, gevaar en lag in dorpe, veld en klaskamers. Hul planne word getoets—van dapper avontuur tot daaglikse lewenslesse en geloofsvrae. Kan spanwerk, vindingrykheid en ’n rubberhoender meer verrig as wat hulle verwag?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Dawid en Johny

Price range: R89.00 through R199.00

Dawid, ’n joernalis met ’n moeilike agtergrond, word gekonfronteer met die dood van sy kinderjare-broerfiguur Johnny. Terug in Danville, herbesoek hy sy wortels, familie en die pynlike waarhede van sy verlede. ’n Emosioneel gelaaide storie van verlies, lojaliteit en tweede kanse.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Boksies en Versies

Price range: R89.00 through R199.00

Hierdie diepgaande Afrikaanse bundel verweef Bybelse beelde, moderne vrae en eg menslike stories. ‘n Verskeidenheid stemme – van die man in linne tot ‘n soekende dogter – worstel met oordeel, genade en die soeke na egtheid, liefde en hoop in ‘n gebroke wêreld.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Soet soos sjokolade (Grootdruk)

R189.00

Wouter de Wet is ‘n jong joernalis met hoë standaarde en ‘n baie spesifieke idee van sy droomvrou. Wanneer die aantreklike en impulsiewe Zanri sy lewe binne bars, word sy rustige bestaan onverwags omvergegooi deur vurige aantrekkingskrag, ingewikkelde geheime en moeilike keuses. Maar terwyl hy probeer sin maak van Zanri se dubbele lewe, begin iemand op ‘n geheimsinnige manier sjokoladeblokkies met flirtende boodskappe op sy lessenaar los. Wie is die onbekende bewonderaar? En kan die antwoord dalk nader wees as wat hy ooit sou kon droom? Tussen passie en twyfel, humor en hartseer, ontdek Wouter dat liefde nie altyd in die perfekte verpakking kom nie. Soms is dit onverwags … en soet soos sjokolade. Elke sjokolade dra ‘n geheim. Sal hy die waarheid proe?

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Totdat die hart vergewe

Price range: R99.00 through R299.00

Kan liefde ’n tweede kans kry wanneer die seer van die verlede nog vars is?’
Maar hoe langer hulle gedwing word om saam te wees, hoe moeiliker word dit om die ou gevoelens te ignoreer.
Soms moet ’n mens eers deur die seer van gister werk voordat die hart weer kan liefhê.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

The Coach and the kid

Price range: R99.00 through R269.00

When a burned-out former coach starts over at a new school, an unexpected encounter with a troubled young runner reignites her passion for athletics. As their unlikely coach-athlete bond deepens, both must confront personal demons and the realities of trauma, family, and finding acceptance.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Jou hart is myne (Grootdruk)

R159.00

En êrens tussen die slagoffers en die leidrade skuil ’n persoon wat deur liefde, jaloesie en wraak gedryf word.
Frik moet vinnig werk voordat die volgende hart uit iemand se bors geruk word.
Maar wie se hart is die moordenaar werklik op soek na

1 2 … 15