Pa’reis
Price range: R79.00 through R189.00Ah, Parys, Beeldskone Parys, stad van die liefde. Die muse vir kunstenaars, wannebes en Asian Wedding Magazines.Die miljoen dollar vraag is egter hoe oorleef mens n jaar in Parys? Kom ek gee jou die breakdown, die step-by-step:
Reel 1 moenie Engels praat nie
Reel 2 moet GLAD nie Engels praat nie
Reel 3 wees eerder net Frans, en dan natuurlik…
Lewensles #43, moenie aan vreemde Franse agterdeure ruk nie!
Een van die vele dinge wat mens leer wanneer jy die land aandurf. n Jaar se e-mails en nuus, trials en errors, reiservaringe en honger-ly, voorstelle en raad, die Franse se giere en geite, die haat van Engels en Starbucks, als hier in een joernaal die reisjoernaal met je ne sais quoi
