EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

SĂȘ my hoekom

Price range: R109.00 through R269.00

ie speurders verdink haar daarvan dat sy kop in een mus is met haar man, en hulle so die skuldlas wil probeer ontglip. By al die emosionele spanning met haar man se verdwyning, kom sy nog agter dat sy agtervolg word en vind later ’n afluisterapparaat in haar huis. Sy bedank haar werk en verhuis na haar ouers in Arizona om haar kinders te beveilig.
Hierdie is net die begin van Deandra Wilson se hel. Word haar man ooit gevind, lewend of dood? Hoe hanteer haar kinders hul vader se verdwyning? Sal Deandra Wilson ooit antwoorde kry op die duisende vrae wat sy en haar kinders het?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Seisoene in ink

R129.00

Hierdie werk kom uit my hart en ek het hierdie inspirasie in mense, gedagtes en ervarings van my alledaagse lewe gekry, in seisoene wat ek ervaar wat ek in ink wou vasvang. Hierdie is my debuutbundel en ek is in elke stukkie poësie brutaal eerlik in hoe ek dinge beleef.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sekondes Tel

Price range: R79.00 through R199.00

Na haar ouma se dood beland Carmia in ‘n kinderhuis, vasbeslote om haar belofte na te kom om ’n beter lewe te bou. Op universiteit word sy geboelie oor haar agtergrond en gewig, maar vind onverwags vriendskap in Aiden en Mia – albei uitgestotenes met hul eie pyn. Carmia worstel om God se lig in haar lewe toe te laat, maar leer uiteindelik dat geloof, hoop en ware vriende haar kan help om haar drome en beloftes gestand te doen.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Seksgodin

Price range: R79.00 through R189.00

Merinda en Melanie, ‘n identiese tweeling, word kleintyd geskei. waar elkeen met ‘n ouer apart grootword. Melanie word saam met hulle moeder by tant Ester groot, en Marinda bly by haar vader in die groot herehuis; die huis van onheil waar pedofiele uitgesoekte gaste is. As kind, tiener en later ‘n jong vrou weet Merinda presies hoe ‘n man se kop werk. Sy leer om in onuithoudbare omstandighede te oorleef en ook hoe om haar vrees en liggaam as wapen te gebruik om haar doel te bereik.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sending Woestynwolf

Price range: R39.00 through R139.00

Die Weermag stuur ’n span van die Spesiale Magte om die bende vas te trek en die genadelose plundering van besittings en lewens te beĂ«indig. Kaptein Gustav Minnaar en sy manskappe bevind hulle binne-in ’n nes van dwelm- en mensehandel.
Gaan kaptein Minnaar en sy span daarin slaag om die bende vas te trek en die persoon wat agter hierdie gruweldade sit, ontmasker? Gaan hulle die ontvoerde dokters opspoor? Gaan almal lewend uit hierdie verbete stryd tree?
Binne die omslag van SENDING: WOESTYNWOLF lĂȘ al die antwoorde. Die verhaal is gelaai met spanning en baie aksie, asook ’n tikkie humor en ’n ou liefde wat, ten spyte van die stryd teen gewetenlose plunderaars, dalk weer kan opvlam.
Maak jou maar klaar vir ’n paar asem-ophou-oomblikke…

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sending Woestynwolf (Grootdruk)

R169.00

Wanneer ’n mediese tent in die Sudanese woestyn deur ’n aanval getref word, verander dokter Anja Siebert en haar kollegas se wĂȘreld in ’n nagmerrie. Dokters word ontvoer, onskuldige mense vermoor en ’n seuntjie, Yara, verloor sy ma. Te midde van die chaos word ’n reddingsoperasie van stapel gestuur deur kaptein Gustav Minnaar en sy spesiale magte-span.
Vir Libbie Perreira is die verlede skielik weer lewendig. Die man vir wie sy eens lief was, staan nou aan die ander kant van die geweer.

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Shilo, Koningin van Harte

Price range: R109.00 through R289.00

Shilo, Koningin van Harte is ’n verhaal van hoop, misterie, en die magiese toevallighede wat ons lewens rig. Laat hierdie roman jou wegvoer na ’n wĂȘreld waar die seebries die verlede fluister, en nuwe beginne wag om ontdek te word.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Shithead Lockdown & Quantum Entanglement

Price range: R99.00 through R309.00

Discover the shocking and hilarious truth about one man’s experience during the Covid-19 lockdown in South Africa. This book will have you laughing, crying, and nodding your head in agreement.
This book includes: – How to survive without toilet paper, cigarettes, and alcohol – The emotional rollercoaster of panic buying – The impact of the lockdown on mental health – The dynamic of relationships during isolation – The role of humor in getting through tough times – How to find silver linings in a global crisis.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sieraad uit as

Price range: R79.00 through R209.00

Uit pyn word geloof gebore. Uit verlies – lig. Sieraad uit As is Ɖ diep roerende bundel verhale oor vroue wat deur vuur
gegaan het en tog nie verteer is nie. Elke verhaal dra die egtheid van Ɖ hart wat gebreek, getwyfel, gesukkel en weer
opgestaan het. Van die vrou agter die agterdeur tot die een wat in stilte vergewe; van die wat haarself verloor het tot
die wat weer gekies het om te leef – hierdie stories fluister van hoop, genade en tweede kanse…

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Silence before storm

Price range: R99.00 through R249.00

The miracle of Andries’ second chance on life, made me realise that I had to share our story.”
May the story of Andries touch your heart with hope and trust in God. A God of miracles even today – for your life as well.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Simpel vroumense

Price range: R39.00 through R139.00

Ironies genoeg red die Drieka-vroumens hom elke keer op die een of ander komiese manier uit die mees onaangenaamste situasies. En toe verdwyn hy van die aardbol af.
Een middag hou Drieka ’n geselligheid vir ’n paar vriendinne. En wie bars soos ’n tornado saam met die sestal meisies by haar deur in? Niemand anders nie as Willem.
Lees nou maar self verder hoe Willem diĂ© situasie hanteer…

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sing vir my ‘n droom

Price range: R99.00 through R199.00

Amanda Visser is tevrede met haar stil lewe van studies en haar geheime skrywersdroom. Liefde is nie op haar agenda nie – tot sy Ben Calitz, die talentvolle jong sanger, een aand in ’n klub sien. Wat begin as ’n toevallige ontmoeting, word vinnig ’n intense verbintenis wat albei se wĂȘrelde op sy kop draai.

Tussen studiesdruk, ’n kritiese ma, en die uitdagings van ’n lewe in die kollig, moet Amanda en Ben besluit: kan hulle liefde die storms van die lewe trotseer, of bly dit net ’n mooi droom?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sing vir my ‘n droom (Grootdruk)

R239.00

Amanda Visser is gelukkig met haar rustige lewe: studies, haar geheime droom om eendag ‘n skrywer te word, en haar klein kringetjie vriende. Liefde is die laaste ding waarvoor sy tyd het. Toe haar beste vriendin haar oorreed om een aand na ‘n klub te gaan luister na ‘n gewilde nuwe orkes, verander alles. Op die verhoog staan Ben Calitz – ‘n jong sanger met ‘n stem wat haar teroer en oĂ« wat blykbaar net vir haar sien. Wat begin as ‘n toevallige ontmoeting, groei vinnig tot iets wat albei se lewens onherroeplik verander. Maar liefde kom nie sonder uitdagings nie. Amanda worstel met haar studies, haar kritiese ma se verwagtings en die onsekerheid van ‘n verhouding met iemand wat in die kollig leef. Ben dra op sy beurt sy eie verlede en drome saam. Kan twee mense wat voel hulle harte het mekaar herken, die storms van die lewe trotseer? Of sal hul droom van liefde net dit bly – ‘n droom? Sing vir my ‘n droom is ‘n hartroerende liefdesverhaal oor hoop, musiek, familie, tweede kanse en die moed om jou hart te volg.

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Sjokolade Mym’ring

Price range: R139.00 through R279.00

In Sjokolade Mym’ring word die leser genooi om saam met die digter op ‘n introspektiewe reis te gaan — een wat die alledaagse omskep in iets heiligs. Met ‘n koppie koffie in die hand en die sagte geur van sjokolade in die lug, ontvou die gedigte soos momente van stilte en sielsverkenning. Hier word herinneringe, verlange, liefde, rou en vrouwees met fyn gevoeligheid ondersoek. Die bundel is ’n viering van klein oomblikke—’n kyk na ’n kamerplant, die stilte van alleen wees, die smaak van heimwee. Elke gedig is ’n asemhaling, ’n stilte, ’n stukkie waarheid. Dis ’n versameling wat jou nie net laat lees nie, maar laat voel. Ideaal vir liefhebbers van dromerige bepeinsing, wie se siele resoneer met die sagte klanke van taal wat nie wil skree nie, maar fluister.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Adult
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Skaakmat

Price range: R99.00 through R359.00

Eliana Moore beland vasgevang in die invloedryke Malan-familie se glansryke, maar verstikkende wĂȘreld. Agter luukse
hotelle, internasionale jag-ekspo’s en ’n sogenaamd onberispelike familienaam skuil manipulasie, beheer en stil
wreedheid. Wanneer sy verlief raak op Cameron Malan, erfgenaam van ’n magtige jagryk, word sy onwetend ’n pion in ’n
groter magspeletjie. Cameron moet kies tussen familieplig en die vrou wat sy hart onherroeplik verander het. Terwyl sy
dominerende moeder alles in haar vermoë doen om beheer te behou, word Eliana se geloof, selfwaarde en volharding tot
die uiterste beproef.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Skaaptjops vir Sonja

Price range: R89.00 through R169.00

Sonja Smit het genoeg gehad van toe-oog-afsprake en mislukte mans. Na Ɖ reeks rampspoedige ontmoetings het sy vrede
gemaak met haar enkelbestaan – tot Ɖ toevallige gesprek voor die vleisrak haar lewe onherroeplik verander. Jac, Ɖ aantreklike apteker met Ɖ sin vir humor en Ɖ hart vol seer, bring weer lig in haar dae. Wat begin as Ɖ skerts oor skaaptjops en pap, groei stadig in iets dieper – Ɖ tweede kans op liefde. Maar die verlede, familie se verwagtinge en jaloerse skaduwees dreig om die nuwe geluk te kelder. Kan Sonja die moed vind om weer lief te hĂȘ, of sal sy toelaat dat vrees haar tweede kans steel? Met humor, warmte en eerlike emosie skets Skaaptjops vir Sonja Ɖ herkenbare storie oor liefde nĂĄ verlies, en die wonder van nuwe beginne op die mees onverwagte plekke.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
1 … 40 41 42 … 57