Bekende vreemdeling (Toeganklike Grootdruk)

R229.00

Talita Groenewald se lewe verbrokkel in een oomblik toe haar verloofde haar verraai en vir ‘n ander vrou kies. Wanneer Talita ontdek dat die man wat sy probeer vergeet het, niemand anders as die invloedryke Jacques Streicher is nie, word haar wêreld weer omvergewerp. Sal sy die moed hê om die waarheid te onthul? En sal Jacques haar kan vergewe vir die geheim wat sy al die jare bewaar het?

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

BELEEF die lewe met LUPUS

Price range: R99.00 through R249.00

Wat gebeur wanneer jou liggaam begin veg teen jou, maar jou gees weier om op te gee? Beleef die lewe met Lupus is ’n eerlike, roerende verhaal van ’n vrou wat leer leef met ’n chroniese outo-immuunsiekte – en steeds kies om voluit te leef. Van ’n skielike diagnose op ’n jong ouderdom tot jare van pyn, moegheid en emosionele stryd, neem sy die leser saam op ’n reis van verlies, aanvaarding en nuwe hoop. Met rou eerlikheid en diep geloof vertel sy van dae van wanhoop, maar ook van stille oorwinnings en onverwagte seëninge. Hierdie boek is nie net vir mense met lupus of chroniese siektes nie, maar vir elkeen wat al moes leer aanpas, stadig moes leef en weer moes glo. Dis ’n getuienis van genade, deursettingsvermoë en die krag om – ten spyte van alles – die lewe steeds te beleef.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Beminlike Rissiepit (Groot Druk)

Price range: R119.00 through R329.00

In Magdaleen Viviers se opwindende roman, Beminlike Rissiepit, word lesers op ‘n wilde reis van liefde, vasberadenheid en chaos geneem.

As jy hou van stories waar die liefde se pad nie maklik is nie en karakters diep moet delf om hul pad te vind, dan is hierdie boek vir jou!

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Bitter Gisters (Groot Druk)

Price range: R119.00 through R319.00

Terwyl Elmarie van Zyl as onderwyser na haar tuisdorp terugkeer, hoop sy dat niemand haar sal herken na al die teleurstellings en vernederings wat sy as jong meisie ervaar het nie. Maar toe sy uitvind wie nog op die personeel dien, is sy geskok. Min weet sy, Braam du Pré, nou die hoof van die hoërskool, het ook teruggekeer om vrede vir sy gekwelde siel te vind. En terwyl hy van aangesig tot aangesig met ‘n paar bekende geelbruin oë kom, besef hy dat sy hart haar nog nooit vergeet het nie. Maar sal hy na al die jare haar liefde kan wen?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Black Waters (Large Print)

R329.00

Black Waters by Sharon Brummer is a gripping romantic suspense novel filled with danger, passion, and betrayal. When FBI agent Mitch Adams narrowly escapes a deadly attack on the Hudson River, his survival depends on Maddie Smith — a determined young rower who suddenly finds herself trapped in a dangerous world of corruption, illegal gambling, and match-fixing. Forced into hiding together, Mitch and Maddie must outrun ruthless criminals while uncovering who exposed Mitch’s undercover operation. As the threat closes in, so does the undeniable attraction between them. But trusting each other may prove just as dangerous as the enemies hunting them. Set against stormy waters, secret safe-houses, and high-stakes investigations, Black Waters delivers heart-racing action, sizzling romance, and emotional intensity that will keep readers turning pages long into the night.

Bloedrooi Papawers (Groot Druk

R179.00

Lelami de Jager vertrek vol opwinding na die Sahara vir wat sy glo ’n unieke geologie-ekspedisie is — ’n kans om haar akademiese droom te verwesenlik. Maar tussen die wit klipwoestyn, bloedrooi papawers op haar rok en die geheimsinnige professor Trace Riley, begin gevaar stadig sy ware gesig wys. Wat as die ekspedisie net ’n dekmantel is vir iets veel donkerder? Ná ’n noodlottige vliegtuigongeluk, verraad en ontvoering, word Lelami in die meedoënlose woestyn gedwing om vir haar lewe te veg. Tussen smokkelhandel, mensehandel en geheime operasies ontdek sy dat nie almal is wie hulle voorgee om te wees nie — en dat redding soms kom in die gestalte van iemand wat sy nooit regtig raakgesien het nie. Bloedrooi Papawers is ’n meesleurende verhaal van spanning, liefde, oorlewing en die onverwagse krag van die hart.

Bloedrooi Papawers (Toeganklike Grootdruk)

R269.00

Lelami de Jager vertrek vol opwinding na die Sahara vir wat sy glo ’n unieke geologie-ekspedisie is — ’n kans om haar akademiese droom te verwesenlik. Tussen smokkelhandel, mensehandel en geheime operasies ontdek sy dat nie almal is wie hulle voorgee om te wees nie — en dat redding soms kom in die gestalte van iemand wat sy nooit regtig raakgesien het nie. Bloedrooi Papawers is ’n meesleurende verhaal van spanning, liefde, oorlewing en die onverwagse krag van die hart.

Bloedspook (Groot Druk)

R379.00

 

Bloedspook is ‘n boeiende mengsel van Afrikaanse speurverhaal, mitologie en plaaslewe, wat diep in die Suid-Afrikaanse
kultuur en landskap geanker is. Die boek gebruik ‘n veelvlakkige narratief om ‘n spanningsvolle atmosfeer te skep, en
kombineer realistiese plaasomstandighede met ‘n sinistere bonatuurlike element. Bloedspook lewer ‘n skerp, aangrypende
storie wat dieper kwessies soos trauma, gemeenskapsdinamika en die grens tussen rede en bygeloof ondersoek en dit is
teen hierdie agtergrond, waar geweld, geheim, geloof, feit en mite mekaar die stryd aansê. Reinhard Malan bevind
homself in die middelpunt van die chaos en probeer om sin van sy eie lewe te maak. Maar dit is in hierdie
lewensgevaarlike omstandighede…

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Blomme vir Hermien (Groot druk)

Price range: R109.00 through R389.00

Hermien slaan op vlug van haar stiefpa wat haar vir jare lank al mishandel en beland op ? wynplaas in die Kaapse Wynland waar sy aangestel word om die gastehuis te bestuur. Tot haar ergernis vind sy uit dat die eienaar, Thinus, ? baie eng uitkyk op die lewe het en boonop baie streng is. Stelselmatig raak sy sy persoonlikheid gewoond. Kort voor lank is dit juis sy streng reëls wat haar beskut laat voel, en die vrees dat haar stiefpa haar gaan opspoor, verdryf.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Boesman sal weer kom Mamma

Price range: R99.00 through R199.00

Alfred Maasdorp, ‘n eens gerespekteerde onderwyser, ontsnap ná ‘n veroordeling vir ernstige misdrywe. Op die vlug word hy onverwags ‘n beskermheer vir ‘n beseerde dogtertjie, terwyl hy worstel met verraad, skuldgevoel en ‘n samelewing wat teen hom draai.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Bokdrol in die pad

R119.00

Bokdrol in die pad is ’n versameling van gedigte wat oor die emosie en die lewe gaan. Daar is kabouterlesse en arend motiewe ingeskryf. Jy gaan lees van die rooimiersoldaat en hoe die bokdrol voel. Dis gebaseer op ’n warboel van emosie wat in ’n unieke styl boodskappies van die hart na die leser oordra. Elke gedig is ’n blik wat ek het op die lewe. Sorg dat jy soos die wingerdstok aan God vashou, dan hoef jy jou nie te vergryp aan onwaarskynlike pilare nie. Sien die mooi eerste raak, want daar is genoeg ander mense wat die sleg uitwys. Vergewe om jouself vry te maak en los die straf in God se hand. Hy is regverdig. Moenie toelaat dat ander mense wan jou gedagtewêreld ’n tronk maak nie, dis nie hul wat daar moet leef nie… Dis jy.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Boksies en Versies

Price range: R89.00 through R199.00

Hierdie diepgaande Afrikaanse bundel verweef Bybelse beelde, moderne vrae en eg menslike stories. ‘n Verskeidenheid stemme – van die man in linne tot ‘n soekende dogter – worstel met oordeel, genade en die soeke na egtheid, liefde en hoop in ‘n gebroke wêreld.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Breek vir my ‘n rooi granaat

R189.00

In Breek vir my ’n rooi granaat ontvou ’n wêreld waar liefde, verlange en herinnering soos juwele in taal geslyp word. Elke gedig is ’n intieme reis—van die sagte fluistering van lentebloeisels tot die vurige intensiteit van passie wat diep in die siel brand. Die bundel weef natuur, sensualiteit en spiritualiteit saam tot ’n tapisserie van emosie, waar die leser uitgenooi word om te voel, te onthou en te droom. Lois Massyn se verse is ryk aan simboliek—granaatpitte, woestynreën en goudgeel saffraan word draers van betekenis, elkeen ’n verhaal van liefde, verlies en hoop. Hierdie bundel is nie net ’n leeservaring nie, maar ’n belewenis wat die sintuie prikkel en die hart roer.

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Brimming Buckets

Price range: R99.00 through R179.00

Brimming Buckets is a heartfelt collection of inspirational Christian poetry that invites readers on a refreshing spiritual journey. Through gentle verses and vivid imagery, Johanita Viljoen beautifully reflects on faith, hope, love, nature, and the overlooked blessings of everyday life.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Brood vir my broer

Price range: R79.00 through R169.00

’n Aangrypende verhaal oor ’n plaasgesin wat, te midde van verlies en moeilike keuses, hul geloof, liefde en die onbreekbare band tussen broers en ’n moeder moet herontdek. ’n Menslike, ontroerende roman wat jou laat nadink oor opoffering, familie en die waarde van lewe.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Bruid vir ‘n vrygesel

Price range: R109.00 through R269.00

Bruid vir ’n Vrygesel is ’n roerende storie oor vergifnis, transformasie en die liefde wat alles nuut maak. ’n Romantiese verhaal wat nie net die hart nie, maar ook die gees aanspreek.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
1 2 3 … 15