Spinnie spinnekop
Price range: R59.00 through R169.00Lees is die belangrikste vaardigheid wat ‘n kind moet verwerf, want hy/sy leer om te lees met ‘n bepaalde doel voor o sodat hy kan lees om te leer. Lees is veel meer as net die herkenning van woorde. Dit is ‘n holistiese proses wat die kind in totaliteit betrek. Lees bou woordeskat, dit verbeter konsentrasie en help ons om te ontspan. Kinders wat lees spel beter. Lees kan ook n sosiale aktiwiteit wees. Woorde is boustene selfs in tegnologie. Lees is die sleutel tot opvoeding, opleiding en ‘n kwaliteit lewe. Lees ontsluit die kind se verbeelding en so ook sy wêreld om hom/haar. Daarom word hierdie boek Spinnie Spinnekop sterk aanbeveel, dit is oulike stories om die kind se verbeelding aan te gryp.
