Stilswye – verraad of liefde
Price range: R39.00 through R139.00Vir John Opperman is sy miljoene nie die belangrikste ding in sy lewe nie, maar sy familie. Nada, is die liefde van sy lewe. Sy oudste dogter, Minda, getroud met Theo, is in bewaring van wildlewe. Sy jongste dogter, Yozel, is besig om met rasseskrede naam te maak in die eiendomsbedryf. Jonathan sy enigste seun, is nog op skool, maar word vreeslik bederf. Wat John nie weet nie, is dat sy geliefde vrou ʼn massiewe geraamte in die kas het. As dit op die lappe moet kom, sal dit hul hele familie vernietig. Wat is die geheim? Hoe hanteer die familie die ramp wat hul tref? Sal Yozel dit regkry om hierdie gesoute besigheidsman te oortuig om die eiendom te koop?
